Lang EE Klank Flitskaarte – Afrikaans PDF
R45.00Maak die lang ee-klank makliker om te leer met hierdie stel van 20 volkleur Lang EE Klank Flitskaarte.
Elke A4-kaart bevat ‘n woord en pragtige waterverf-illustrasie om leerders te help om die ee-klank visueel met Afrikaanse woorde te verbind.
✓ 20 volkleur flitskaarte
✓ Fokus op die lang ee-klank
✓ Pragtige waterverf-illustrasies
✓ A4-formaat – kan ook vir A5-druk aangepas word
✓ Ideaal vir klankherkenning en woordeskat
✓ Drukbare PDF-aflaai
Taal: Afrikaans • Formaat: PDF digitale aflaai

