Lang UU Klank Flitskaarte – Afrikaans PDF
R45.00Maak die lang uu-klank makliker om te leer met hierdie kleurvolle Lang UU Klank Flitskaarte.
Die kaarte help jong leerders om die uu-klank in Afrikaanse woorde te herken en is ideaal vir klankonderrig, hersiening en klaskameraktiwiteite.
✓ Fokus op die lang uu-klank
✓ Ideaal vir Graad 1
✓ Kleurvolle, visuele leerhulpbron
✓ Geskik vir klankherkenning en woordeskat
✓ Drukbare PDF-formaat
Taal: Afrikaans • Formaat: PDF digitale aflaai

